Tennis

Ons tennisspelers behaal jaarliks pragtige prestasiesl. Tien leerders is in 2017 in die Fezile Dabi-span ingesluit: o.19 Fezile Dabi-span: Nicholas Fernandes, Roelene Biddulph, Juandré van Tonder; en Jani Keet; o.17 Fezile Dabi-span: Jolandi Krige en Anli van Huyssteen, o.15 Fezile Dabi-span: Leanke van der Westhuizen, Zuan van Heerden, Hannes Grimbeek en Heinrich Roets. Ons het ook 2 spelers naamlik Anli van Huyssteen en Hannes Grimbeek wat Fezile Dabi in ‘n toernooi teen verskeie ander provinsies en streke verteenwoordig het