Netbal

  • FormatFactoryDSC_0426
  • FormatFactoryDSC_0390
  • FormatFactoryDSC_0376
  • FormatFactoryDSC_0283
  • FormatFactoryDSC_0282
  • FormatFactoryDSC_0210
  • FormatFactoryDSC_0204
  • FormatFactoryDSC_0198
  • FormatFactoryDSC_0171
  • FormatFactoryDSC_0170
  • FormatFactoryDSC_0164
  • FormatFactoryDSC_1005

 Vroeg elke jaar word die voorbereiding vir die netbalseisoen begin deur afrigting van die netbaldogters deur die voormaglige Protea-afrigter, Burtha de Kock en haar Kovsie netbalspeelsters.

 

Die NWU/Hoërskool Vanderbijlpark-Aandreeks is iets waarna al die netbaldogters jaarliks uitsien!

 

Elke jaar word verskeie dogters in die Fezile Dabi-spanne (wat aan die Vrystaatproewe deelneem), Kiewiet-distrikspan en Vrystaat Cheetahspanne opgeneem.

 

In 2017 het ons die eerste keer aan die Fast-Five-toernooie deelgeneem.