Zoemkie
Die skoolkoerant, die ZOEMKIE, bestaan al vir dekades en het ‘n trotse tradisie van beriggewing. Deesdae verskyn die Zoemkie een keer per kwartaal digitaal, en word geskryf deur ‘n span van vlytige joernaliste.
Organiseerder: Me. A Dednam
The school’s quarterly journal, the Zoemkie, has a proud tradition that stretches over several decades. Currently it is written by a competent editorial team and published digitally once per term.
Organizer: Me. A Dednam