Redenaars
Ons redenaars ding mee in die ATKV-kompetisie in die Noord- en Oos-Vrystaat.
Uitsonderlike prestasies by die Vrystaat uitdunne 2018:
Anné Kruger is die wenner van die Vrystaat in die onvoorbereide afdeling vir hoërskool juniors graad 8 en 9 terwyl Clara Viljoen ’n sesde plek behaal.
Boikanyo Likethe is tweede in die graad 8 en 9 Addisionele Taal voorbereide afdeling.
Ciska Cilliers is vyfde in die graad 8 en 9 Huistaal Voorbereide afdeling