Kennisgewings
Omsendskrywe & Circular 10
English to follow Geagte Ouers / Voogde Namens die Personeel, Beheerliggaam en Ouervereniging wens ons u en u kinders ‘n aangename kwartaal toe. Die derde kwartaal beloof om ‘n baie bedrywige kwartaal te wees met talle projekte en werksaamhede wat aanspraak gaan maak op leerders, ouers en onderwysers se tyd en energie. In die lig […]
Omsendskrywe & Circular 9
English to follow Geagte Ouer(s) Neem asseblief kennis van die volgende: 1. AKADEMIE 1.1 Assesseringsverslae: Die leerders ontvang hulle assesseringsverslae vir die eerste kwartaal op 16 April 2018. Ek vestig u aandag daarop dat die assesseringspunte ‘n kombinasie van die kwartaalpunt en Maart-toetspunt is. 1.1.1 Vir graad 10 tot 12 is die punte op die […]
Omsendskrywe & Circular 8
English to follow Geagte Ouer Neem asseblief kennis van die volgende: Weens die Netbalkliniek wat more begin, sal die Gr. 8-leerders om 12h00 verdaag. Die Gr 9’s verdaag om 13h00 na die aflê van hul aanlegtoetse. Ek vertrou dat u hierdie reëlings in orde sal vind. __________________________________________________________________________________________________________________________________ Dear Parent Please take note of the following: […]
Omsendskrywe & Circular 7
English to follow Geagte Ouer(s) Neem asseblief kennis van die volgende: 1. Akademie 1.1 Minimum slaagvereistes: 1.1.1 Die slaagvereistes vir grade 10 tot 12: Behaal minstens 40% (vlak 3 of 40-49%) in DRIE vakke waarvan EEN op Huistaalvlak moet wees. Behaal minstens 30% (vlak 2 of 30-39%) in DRIE ander vakke op die voorwaarde dat […]