Swem

Estevan Fouché is in die Fezile Dabi-swemspan opgeneem. Amé van Wyk behaal goeie prestasies tydens die Interhoër Skolekampioenskap, die EGA Summer-kampioenskap, die SA Level 2 Regional Age Group Championship die Sasol Nasionale Kampioenskap. Sy het ook deelgeneem aan die SA Level 2 Regional Championships en het vir die Sedibeng-span in Augustus 2017 in Boksburg deelgeneem asook die Sasol Winter Kampioenskappe Sasolburg.