Omsendskrywe & Circular 2
Geagte Ouer
Neem asseblief kennis van die volgende:
1. REGSTELLING: Let daarop dat daar in die vorige skrywe verwys was na Die Grotere Parys Atletiekbyeenkoms, die drukkersduiwel het egter sy merk gelaat en bevestig ons dat die byeenkoms plaasvind op:
Dinsdag 30 Januarie 2018
2. Vroeëre sluiting van die skool
Die skool sal Maandag 29 Januarie 2018 om 12:00 sluit. Die onderwyspersoneel moet om 13:00 vir hul onderskeie vakvergaderings, aangebied deur die Departement van Onderwys te Hoërskool Sasolburg aanmeld.
Ek vertrou dat u hierdie reëlings in orde sal vind.
Dear Parent
Please take note of the following:
1. CORRECTION: The Greater Parys Athletics Meeting (all the high schools of Parys) will be held on TUESDAY, 30 JANUARY 2018 and not Wednesday as per Cicular 1/2018.
2. Earlier closing of the school
The school will close at 12:00 on Monday 29 January 2018. The earlier closing is due to start-up workshops arranged for the educator staff at 13:00 at Sasolburg High School.
I trust that you would find these arrangements in order.
Vriendelike groete/Kind regards
…………………………………………
MNR/MR. L. van Zyl
S K O O L H O O F/PRINCIPAL
________________________________________________________________________