Olimpiades & Skryfkuns
Leerders neem jaarliks deel aan en presteer in die volgende olimpiades:
- RTT
- Rekeningkunde: SAIPA en SAICA
- Afrikaans
- Bio-Science
- Wiskunde
Leerders kan hul liefde vir skryfkuns beoefen en presteer jaarliks skitterend in die
Afrikaanse Ekspo en hulle skryfstukke word jaarliks in die Poort opgeneem.
Die Zoemkie-skoolkoerant is een van ons spogstukke – klik hier.