Sportdrag

  • Sweetpak, Atletiekhempie en – broeke (seuns en dogters) – soos beskikbaar by verskaffers.
  • Netbaldrag: Skool se amptelike sporthemp en vlootblou rompie – soos beskikbaar by verskaffers.
  • Rugby: Broek – vlootblou. Trui:  blou met ougoud en ligter blou strepe behalwe die eerstespan wat ‘n ougoud trui dra.  Kouse – koningsblou met ougoud in die omslag.
  • Tennis en Muurbal: Skool se amptelike sporthemp en vlootblou broek. Eerste tennisspan dra ‘n wit gholfhemp
  • Gholf: Die skool se sporthemp.
  • Algemeen – Provinsiale klere mag slegs op Vrydae skool toe gedra word.