E-Sport
Hoërskool Parys se e-sportspan behaal ‘n eerste plek in die Vrystaat Provinsiale Kampioenskap en verteenwoordig die skool by SA’s waar hulle die besonderse prestasie behaal deur as die nasionale wenners uit die stryd te tree.