Gr. 8 Oriëntering

ORIЁNTERING

  • Graad 8-leerders sal aan ’n sinvolle oriënteringsaksie onder leiding van die VRL en hulle voogde en sal onder streng toesig plaasvind. Enige ander vorm van oriëntering is verbode.  Geen senior leerder mag ’n graad 8-leerder op enige manier fisies, geestelik of verbaal leed aandoen of skade berokken nie.  Daar sal streng teen oortreders opgetree word.