Copyright 2017 - Hoërskool Parys, die skool met 'n hart

 

 

Akademie

 


VRL 2017

Die graad 11-Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2017 is voor van links Diteboho Mofokeng, Annemarie Marais (sekretaresse) en Celine Smith (vise-president). Agter is Monique Bégué (president), Paul Muller, Nicholas Fernandes (vise-president) en Stephan Visser (tesourier). Rudger Potgieter was afwesig.

Die graad 8 tot 11- Verteenwoordigende Raad van Leerders is voor van links Benjamin Marais, Jolandi Krige, Simon Lepele en Merry Sibande. In die tweede ry van links is Brendon Jardim, Lana van Zyl, Marné Prinsloo, Menique Olivier, Nicoleen van Tonder, Nadia Immelman en Kamo Mositha. Agter is Charles Pieterse, Hannes Grimbeek, Johan Claassen, Marcus Nyirenda en Ciska Cilliers.  Jean-Luc Beque, Franlie Zabilski, Veronica Stolz, JF Roelofse, Tumi Moshato, Ruan Swanepoel, Thato Mopedi en Estevan Fouche was afwesig.

 

BIOSCIENCE OLIMPIADE

 
 

Matriekuitslae

Jaar Slaag persentasie A simbole Universiteit toelating Diploma toelating Senior sertifikaat Aantal kinders Hoeveel slaag
2015 96.43%  47 50.49% 48.51% 0.99% 112 108
2014 95.09% 88 49.48% 45.36% 5.15% 102 97
2013 96.40% 90 34.90% 59.43% 5.66% 111 107
2012 96.63% 100  48.80% 46.50% 4.70% 91 86
2011 98,60% 69 40.48% 53.52% 5.63% 73 72
2010 97.20% 71 51.40% 33.30% 15.30% 72 70
2009 100.00% 75 62.00% 27.00% 11.00% 77 77
2008 97.10% 50 61.00% 35.00% 3.00% 70 68
               

Top presteerders 2015:

 6 Onderskeidings in 2015:

Janke van Schalkwyk:  Lewensoriëntering, Wiskundige Geletterdheid, Afrikaans Huistaal, Engels EAT, Dramatiese Kuns en Toerisme.

5 Onderskeidings in 2015:

Armand Bégué: Lewensoriëntering, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Ingenieursgrafika en Ontwerp en Siviele Tegnologie

Nadia Botha: Afrikaans Huistaal, Engels EAT, Besigheidstudie, Rekenaartoepassingstegnologie en Lewensoriëntering

3 Onderskeidings in 2015:

Charl Eksteen:  Lewenswetenskappe, Geografie en Lewensoriëntering

2 Onderskeidings in 2015:

Marné Coetzee:  Wiskundige Geletterdheid en Lewensoriëntering

Sonique Kruger:  Wiskundige Geletterdheid en Lewensoriëntering

Karabelo Matshedisho:  Afrikaans EAT en Lewensoriëntering

Kagiso Matsobane: Rekeningkunde en Fisiese Wetenskappe

Sino Mathiso:  Lewenswetenskappe en Lewensoriëntering

 2 Onderskeidings in 2015:

Janus Kleinhans:  Wiskundige Geletterdheid

Stefan Smit:  Ingenieursgrafika en Ontwerp

Michael Stols:  Wiskundige Geletterdheid

Benjé Strydom:  Wiskundige Geletterdheid

Human Kriel:  Wiskundige Geletterdheid

 

 Daar het verder 13 leerlinge onderskeidings in Lewensoriëntering gehad

 

7 Onderskeidings in 2014:

Isabel Grimbeek: Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe en Rekenaartoepassingstegnologie.

5 Onderskeidings in 2014:

Guan Dreyer: Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe.

Sjarko de Nysschen: Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe en IGO.

Jiyaad Ismail: Rekeningkunde, Lewensoriëntering, Wiskunde, Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe.

4 Onderskeidings in 2014:

Guillaume de Swardt: Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering, ReSiviele Tegnologie en IGO.

Ansunette Joubert: Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering, Rekeningkunde en Rekenaartoepassingstegnologie.

3 Onderskeidings in 2014:

Christie Broodryk: Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering en Geografie.

Michael Fernandes: Lewensoriëntering, IGO en Rekeningkunde.

Sulene Maas: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering en Wiskundige Geletterdheid.

2 Onderskeidings in 2014:

Marise du Plessis: Afrikaans Huistaal en Lewensoriëntering

Chrisri Krige: Rekenaartoepassingstegnologie en Lewensoriëntering

Nicolene Pieterse: Rekeningkunde en Lewensoriëntering

Christa van der Westhuizen: Lewensoriëntering en Wiskundige Geletterdheid

Ryno van Emmenis: Afrikaans Huistaal en Lewensoriëntering

Ruhan van Huyssteen: Lewensoriëntering en Lewenswetenskappe

Dewald van Rhyn: Lewensoriëntering en Lewenswetenskappe

Kalisma Verster: Lewensoriëntering en Wiskundige Geletterdheid

Sino Mathiso: Lewenswetenskappe en Lewensoriëentering

 

32 leerders het 1 onderskeiding in 2014 gehad.

 

Top presteerders 2013:

5 Onderskeidings in 2013:

Kobus Nordin: Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Besigheidstudies, Lewensoriëntering en Rekeningkunde.

Dawie Fouché: Afrikaans Huistaal, Rekeningkunde, Lewensoriëntering, Besigheidstudies en Rekenaartoepassingstegnologie.

4 Onderskeidings in 2013:

Thuys Strydom: Wiskundige Geletterdheid, Lewensoriëntering, Rekeningkunde en Engels Eerste Addisionele Taal.

Juané Deale: Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering, Rekeningkunde en Engels Eerste Addisionele Taal.

Marnus van Eeden: Wiskunde, Engels EAT, Lewensoriëntering en Rekeningkunde.

3 Onderskeidings in 2013:

Gretchen Crots: Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering en Wiskundige Geletterdheid.

Danet Erasmus: Afrikaans Huistaal, Besigheidstudie en Lewensoriëntering.

Charmaine Horton: Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Lewensoriëntering en Rekenaartoepassingstegnologie.

Chrisnia Janse van Rensburg: Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal en Lewensoriëntering.

Ashley Olson: Lewensoriëntering, Wiskundige geletterdheid en Toerisme.

2 Onderskeidings in 2013:

Tiaan Buys: Wiskundige Geletterdheid en Ingenieursgrafika en Ontwerp

Leo Jordaan: Ingenieursgrafika en Ontwerp en Lewensoriëntering

Ian Korkie: Rekenaartoepassingstegnolgie en Lewensoriëntering

Arnoh Kruger: Afrikaans Huistaal en Lewensoriëntering

Yolandi Landman: Wiskundige Geletterdheid en Lewensoriëntering

Talitha Le Roux: Rekenaartoepassingstegnologie en Lewensoriëntering

Mpasi Mochela: Wiskundige Geletterdheid en Lewensoriëntering

Vilecia Swart: Ingenieursgrafika en Ontwerp en Lewensoriëntering

Willie van Zyl: Wiskundige Geletterdheid en Ingenieursgrafika en Ontwerp

 

31 leerders het 1 onderskeiding gehad in 2013.

 

Top presteerders 2012:

7 Onderskeidings in 2012:

Alicia Kleynhans: Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde, Wiskunde en Lewensoriëntering.

Liesl Taljaard:  Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Fisiese Wetenskappe, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde, Wiskunde en Lewensoriëntering.

6 Onderskeidings in 2012:

Tanya Smit: Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde, Wiskunde en Lewensoriëntering.

4 Onderskeidings in 2012:

Marlene Louw: Afrikaans Huistaal, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde en Lewensoriëntering.

Seadimo Tlale:  Accounting, Life Science, Mathematics, Life Orientation.

3 Onderskeidings in 2012:

Tean Els: Lewensoriëntering, Wiskundige Geletterdheid en Toerisme.

Ruan Fourie: Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering en Rekeningkunde. 

Felicia Kleingeld: Lewensoriëntering, Toerisme en Wiskundige Geletterdheid.

Lieneke Pieterse: Afrikaans Huistaal, Wiskundige Geletterdheid en Lewensoriëntering.

Top presteerders 2011:

7 Onderskeidings in 2011:

Fralize Fouché: Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Lewenswetenskappe, Lewensoriëntering, Rekeningkunde, Fisiese Wetenskappe en Wiskunde. Sy is ook aangewys as een van die top 50 leerders in die Vrystaat.

4 Onderskeidings in 2011:

Melissa Cilliers: Afrikaans Huistaal, Lewenswetenskappe, Lewensoriëntering en Rekeningkunde.
Menanté Joubert: Afrikaans Huistaal, Lewenswetenskappe, Lewensoriëntering en Engels Eerste Addisionele Taal.

3 onderskeidings in 2011:

Francois Smith: Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering en Ingenieursgrafika en -ontwerp
Zandré Taute: Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering en Ingenieursgrafika en –ontwerp
JJ van den Berg: Lewensoriëntering, Ingenieursgrafika en –ontwerp en Siviele Tegnologie
Stiaan van Huyssteen: Afrikaans Huistaal, Lewensoriëntering en Fisiese Wetenskappe

11 Leerders het twee onderskeidings behaal en twintig leerders het een onderskeiding behaal.

 

Personeel

'n Besondere woord van gelukwensing aan die volgende personeellede:

Die personeelkorps van die Hoërskool Parys het weer eens daarin geslaag om doelgerigte werk te lewer en hulself doelbewus beywer om gehalte onderwys en diens aan elke leerder te bring. Die volgende personeel was betrokke by die nasien van antwoordstelle tydens die Senior Sertifikaat-eksamen in Desember 2015:  Mevv. E. Fouché (senior merker Afrikaans Huistaal), Marli Kruger (senior merker Engels EAT), Bertha van Zyl (senior merker Engels EAT), L. van Schalkwyk (senior merker Afrikaans EAT) en Lindie Daniel (merker Rekenaartoepassingstegnologie), Sanci Cilliers (merker Geografie), Niekie Pieterse (merker Rekeningkunde), Carina Taljaard (Besigheidstudies), Hendriëtte Scheepers (merker Rekeningkunde) en mnre. Gert Bester (senior merker Ingenieursgrafika en Ontwerp), Herman Malan (Adjunkhoofmerker Lewenswetenskappe), Charls Pieterse (merker Fisiese Wetenskap).

Mnr. Lucien van Zyl (sr.) is vir die vyfde agtereenvolgende jaar deur die Departement van Onderwys as lid van die Vrystaat skoolhoofde advieskomitee aangewys. Die komitee adviseer die hoof van die Departement van Onderwys en vergader elke kwartaal. Mnr. van Zyl is in 2014 aangewys om die Fezile Dabi Onderwysdistrik tydens die "National Teaching Awards" in die provinsiale kompetisie indie kategorie "Excellence in Secondary Leadership te verteenwoordig.

Mnr. Gerhard Bester dien weer as ondervoorsitter van die Oranje-Vaal Luggeweerskiet.

Mev. Ezilda Fouché is veertien jaar sekretaresse van die Fezile Dabi Afrikaanse Studiekring en publiseer verskeie artikels in die Klasgids, 'n vaktydskrif wat deur LAPA uitgegee word.

Mnr. Charles Pieterse is die voorsitter van die Vaaldriehoek Hoërskole Gholfvereniging.

Mnr. Lucien van Zyl (jr.) is die Voorsitter van die Verre-Noord-Vrystaat krieketunie. Hy is as keurder van die Verre-Noord-Vrystaat o.18 krieketspan aangewys, sowel as keurder en afrigter van die Fezile Dabi o.18 krieketspan.

Mev. Chantel Roux is voorsitter van tennis in die Vaalrivierstreek.

Mev. Ezilda Fouché  is as die eksaminator van die Vrystaat vir graad 12 Afrikaans Huistaal Vraestel 1 in September 2015 tot 2017 aangestel en is betrokke by gr. 12 HT provinsiale moderering.  Sy is ook sekretaresse van die Fewzile Dabi Afrikaanse Studiekring en publiseer artikels in die Klasgids.

 

LEIERS

VRL/RCL

The Representative Council of Learners is fully operational. They were led by highly-skilled and competent office-bearers. The President, Michael Taljaard and his two deputies, Aliché Prinsloo and Paul Grimbeek, took 2016 in full stride and provided excellent guidance and opportunities to the learners. They were well supported by the two class representatives in each class.

Die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) en leerlingraad het ‘n positiewe gees en dra die leerders se belange binne die raamwerk van die skool se gedragskode op die hart.

Die dagbestuur vir 2016 bestaan uit: Michael Taljaard (Voorsitter), Aliché Prinsloo en Paul Grimbeek (Visievoorsitters), Marais Louw (Tesourier), Liebe Keyser (Sekretaresse), Carien van der Westhuizen, Nadia Deetlefs (Addisionele lede).  Die VRL-dagbestuur en leerlingraad het by verskeie geleenthede opleiding ontvang om hulle beter toe te rus vir die taak wat op hulle gewag het. Na die opleiding vir die graad 12-leiers sal ‘n addisionele opleidingswerkswinkel wat spanbousessies insluit, gehou word om logistieke beplanning vir 2016 te hanteer.

Die leiers is ook verantwoordelik vir etlike sosiale geleenthede wat by die skool plaasvind. Die VRL en leerderraadkomitees is ook betrokke by die bemarking en uitstallings tydens die graad 7-inligtingsaand.

Two RCL meetings per month are scheduled and members use this opportunities to be the voice of the learners. Issues will be taken from this forum to the Governing Body by the two representatives.

Michael Taljaard en Aliché Prinsloo was as leerderverteenwoordigers ook verkose lede op die skool se Beheerliggaam.  Hulle het al die BL-vergaderings bygewoon en waardevolle insette gelewer.  Leerderaangeleenthede en bemarkingsvergaderings is deur Michael Taljaard, Nadia Deetlefs en Johan Bruwer bygewoon.  

 

Jeugberaad 

Op 3 Augustus het die top-twaalf leerders van graad 11 die jaarlikse jeugberaad by Hoërskool Sentraal in Bloemfontein bygewoon.  Die tema van hierdie jaar se Jeugberaad was "Kreatiwiteit en ander kwessies van ons hedendaagse jongmense".

 

Daarna is daar na die gewilde Bouwer Bosch geluister en die jeug het sy liedjies baie geniet. Volgende aan die beurt was die inspirerende verhaal van Janie du Plessis, 'n kankeroorwinnaar.  Haar motiveringspraatie van "Aardetyd is Genadetyd", het leerders gelaat met meer as net 'n paar trane.

In die algemene kenniskompetisie het Hoërskool Parys drie van die top vyf posisies behaal wat verseker 'n spogprestasie is!  Die jeugberaad was beslis 'n onvergeetlike erfaring wat elke leerder met meer kennis en denke oor die waarde van die lewe gelaat het.

 

Inclusive Education and Intervention

Mrs M. Kruger is the head of Inclusive Education and Intervention at the school. Various teachers are assigned to assist with intervention.

Inclusive Education entails the following:

Counselling:

Learners with emotional problems are guided in a professional way to come to grip with their problems. Should we experience difficulty to assist a learner positively, such a learner is referred to the District Based Support Team. On average 5 learners per week attend counselling sessions with mrs C. Fouché and mr Aspeling.

Motivation:

Letters of motivation are written on a regular basis to our learners to inspire and motivate them positively. The grade 12 learners have received notes on how to study for this upcoming Oct /Nov examinations.

Barriers to learning:

Learners who experience barriers to learning are assisted in the following ways:
1) Amanuensis (reader & scribe)
2) Additional time can be allocated per hour: 5 minutes to 15 minutes

We have also applied on behalf some of the grade 12 learners experiencing barriers to learning for alternative / adaptive methods of assessment in the Oct/Nov 2016 final examinations. It has been granted by the District Based Support Team.

Learners might experience the following barriers: Barriers related to reading, spelling, writing, expressive language (speaking), visual ability, attention, epilepsy, cerebral palsy, physical disability, emotional trauma or other health problems as well as hearing.

Konsessies behels ekstra tyd, 'n leser en/of 'n skrywer.  Hierdie konsessies kan ook in die gr. 12-eindeksamen toegepas word, maar om te kwalifiseer moet die kandidaat reeds vanaf sy graad 8 jaar of so vroeg as in die primêre skool goedkeuring vanaf die Departement van Onderwys ontvang het omdat leerlinge in hul graad 12 jaar afgekeur kan word.  Die leerders moet deur 'n sielkundige en/of mediese dokter geëvalueer word om te kwalifiseer om aansoek te doen vir enige konsessie.

Daar het ook 6 graad 8 tot 11-leerders van konsessies ten opsigte van ekstra tyd, leser en skrywer gebruik gemaak.  Indien die volgende probleme deur 'n sielkundige en of mediese dokter gediagnoseer word, kan leerders vir konsessies aansoek doen:  Lees- en spelprobleme:  stadige leesspoed, disleksie of "dysgraphia", Wiskundige probleme soos "dyscalculia", Taal-of spraakprobleme, Gedragsprobleme:  ADD, ADHD, CED of ODD, Fisiese probleme, Gesondheidsprobleme:  diabetes, epilepsie, kroniese moegheid, beroerte ens., Psigologiese probleme:  angstigheid en Krisis/trauma.

 

Referral to District Based Support Team and other professional practioners:

Private psychologists seek our assistance in order to evaluate learners. Teachers then complete confidential forms to assist them.
On a regular basis learners are referred for testing and or emotional support. 

Completion of social grant forms:

Since the Department of Social Services requires a report on each and every applicant, we have to forward all relevant information to them. A form is sent to the school that we have to complete. A progress report as well as a list of absentees is forwarded to them.

Correctional punishment for transgressing the school’s Code of Conduct:

The outcome of many disciplinary hearings is that a learner should remain after school for detention. Two teachers supervise the learners from 14:00 – 16:00.

Many learners have been supported by means of food parcels and/or clothing during the course of the year.

Interviews with concerned parents:

On a regular basis parents/grandparents or guardians need assistance concerning behavioural problems of their children. Guidance is given in those situations or cases. We reach out to parents in distress and try to help them.

Reflection after examinations or test sessions:

All the learners who have failed certain subjects are called in to determine what the problem might be and where we can assist them. Some are just reprimanded and motivated to work harder.

Supporting learners with visual disabilities:

Every year we ask for assistance from local optometrists to test and supply learners with visual impairment with spectacles. We can only express our sincere gratitude toward them regarding this matter.

 

Poort

Die Letterkundekommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns gee jaarliks aan leerders wat die vorige jaar in graad 10, 11 en 12 was, regoor SA die geleentheid om hul beste letterkunde bydraes in te skryf vir die boekie “Poort”.

 

jip

Ons is steeds trots om te sê dat 'n oud-leerling, Janke van Schalkwyk het in behoortlik uitgeblink in die Poortkompetisie waarin ongeveer 30 gedigte en 30 prosastukke gepuliseer word. Daar is in 2013 en 2014 twee van haar gedigte in "Die Poort" gepubliseer.  Boonop is sy in die afdeling vir poësie onder die top 10 in Suid-Afrika met beide haar gedigte.  In die afdeling kreatiewe skryfwerk met letterkundige meriete is haar prosastuk, "Brief aan Emily Hobhouse" gekeur vir plasing.

2012 is Alicia Kleynhans se prosastuk in die boekie opgeneem. Sy is ook saam met 10 ander leerders genooi om ’n slypskool o.l.v. Jaco Jacobs by te woon.

OLIMPIADES  

Afrikaanse Ekspo 

Hierdie olimpiade word jaarliks aangebied om leerders se tegniese taalvaardighede te toets en te slyp.  Dertien senior leerders het hierdie jaar die Nasionale Senior Olimpiade suksesvol afgelê.  Annemarie Marais en Linus Holtzhuizen was ons skool se toppresteerders.  

 

 

 

 

 

 

Olimpiade: Lewenswetenskappe - 2015

Sestien leerders uit graad 10-12 het in 2012 aan die Nasionale BIO-Science olimpiade deelgeneem.  Alicia Kleinhans het ‘n goue medalje verwerf.  ‘n Verdere vyf silwer- en vier bronsmedaljes is verower.  Vyf sertifikate is ook toegeken.   Die skool se gemiddelde persentasie was 9% hoër as die landwye gemiddeld.  Baie geluk aan hierdie leerders.

 

MINQUIZ - 2015

Talle leerders het het in Mei 2015 in Sasolburg aan die Minquiz provinsiale Skeinat- en Wiskunde vasvra-kompetisie deelgeneem.

Olimpiade: Rekenaartoepassingstegnologie - 2015

Die graad 10 tot 12-Rekenaartoepassingstegnologie-leerders het in 2012 aan ʼn Nasionale Rekenaarolimpiade wat deur Standard Bank geborg word, deelgeneem. Die leerders wat in die 1ste en 2de rondte plekke behaal het, is as volg: Ricaro Vertenten, Dawie Fouché, Charmaine Horton, Cornie van Heerden en Mario Bouwer. Al die bogenoemde leerders het sertifikate vir hulle prestasies ontvang.

 

Olimpiade: Wêreldkennis

Dit is op 17 Mei 2012 geskryf en 12 leerders het dit suksesvol afgelê. Die Universiteit van die Vrystaat het aan al die leerders sertifikate uitgereik.

EKPO'S

Nasionale Afrikaans Ekspo -2011

Hierdie jaar het dit besonder goed gegaan met die Afrikaanse Ekspo.


Provinsiaal was daar 67 inskrywings. Van al die inskrywings het 38 meer as 75% ontvang en hulle het dus deurgedring na die nasionale ekspo. Van die ander inskrywings het 10 meer as 70% ontvang. Op nasionale vlak het 26 leerders onderskeidelik twee bronsmedaljes verower, 16 silwermedaljes en 23 goue medaljes.

Die volgende leerders is uitgenooi vir die Nasionale prysuitdeling wat op 17 September 2011 plaasvind: Paula Sehume, Priscilla Sehume, Guillaume de Swardt, Montess Norkee, Fralize Fouché (twee kategorieë) en Dawie Fouché.

Bethlehem Eskom Ekspo - 2012

Dawie Fouché en Juane Dealé het vir hul taak, Waardes?, ‘n goue medalje verower. Jolene Stander behaal met haar taak, Sand die nuwe era van elektrisiteit, ‘n bronsmedalje en dit word op hierdie geleentheid as die beste energie taak:  dogters aangewys. Innes Jordaan se taak, Tweefase sonkraggeyser, behaal ‘n bronsmedalje.  Dawie Fouché, Juané Deale en Jolene Stander is ook uitgenooi om aan die nasionale Eskom ekspo gedurende Oktober in Boksburg deel te neem.

2012 Bethlehem Ekspo2

Nasionale Eskom Ekspo

Van die nagenoeg 25 000 projekte wat hierdie jaar regoor SA ingeskryf is, is 533 projekte vir die Nasionale Eskom Ekspo gekeur wat vanaf 4-6 Oktober plaasgevind het. Dit is dus 'n baie besondere prestasie dat Dawie Fouché, Juané Deale en Jolene Stander by die geleentheid bronsmedaljes behaal het. Baie geluk, julle het as ware ambassadeurs vir Hoërskool Parys opgetree.

2012 Bethlehem Ekspo1
Sasol Techno-X

Innes Jordaan is as kategoriewenner met sy projek, Tweefase Sonkraggeyser, aangewys. Michelle Spiërs het deelgeneem aan ‘n modeparade waar leerders klere moet ontwerp deur slegs afvalmateriaal te gebruik. Sy is op die dag van beoordeling nommer een in haar groep met haar skepping uit plastiek en word ook aan die einde van die week as tweede algehele wenner aangewys.

MOOT-KOMPETISIE - 2012

Twee van ons leerlinge, Henno Pretorius en Dawie Fouché, het die tweede kwartaal te midde van baie sterk kompetisie tydens die tweede Nasionale Moot Skynhofsaak-kompetisie ‘n derde plek in die Vrystaatuitdun behaal. Hoërskool Parys het boonop die eer te beurt geval om as gasheer vir die provinsiale rondte op te tree. Henno en Dawie is uitgenooi om die Vrystaat te verteenwoordig en deel te neem aan die Tweede Nasionale Moot Hofsaakkompetisie. Die Regsfakulteit van die Universiteit van Pretoria het as gasheer opgetree.

Well-known Judges Bess Nkabinde and Edwin Cameron of the Constitutional Court of South Africa gave positive feedback about our pupils.

Die belangstelling en ondersteuning van Hoërskool Parys en die Moot-kompetisie het die twee leerlinge ook die geleentheid gegun om ondervinding op te doen in ‘n beroep waarin hulle belangstel.

 

 

Back to top

f t g m