Voortrekkers

Ons Voortrekkers het elke jaar gesellige kampvuursessies en jaarlikse provinsiekampe te Doornkloof.  Ons is trons om te sê dat ons elke jaar leerders as Presidentsverkenners aangewys word.

voortrekker2

Die Voortrekkers is dankbaar om hul talente te kan uitleef en ook gestand doen aan ons leuse:  Afrikanerjeug doelgerig vorentoe! Hou koers!