“Ma’s wat omgee”

Baie dankie aan die “Ma’s wat Omgee” wat weekliks by die twee skole voorbidding doen vir die leerders en personeel en ons so moreel ondersteun en bemoedig d.m.v. briewe en geskenke. Dankie ook vir die hulp t.o.v. die aanvul van die behoeftige leerlinge se fondse en behoeftes.

Leave a Reply