Olimpiades & Skryfkuns

Leerders neem jaarliks deel aan en presteer in  die volgende olimpiades:

  • RTT
  • Rekeningkunde:  SAIPA en SAICA
  •  Afrikaans
  • Bio-Science
  • Wiskunde

Leerders kan hul liefde vir skryfkuns beoefen en presteer jaarliks skitterend in die

Afrikaanse Ekspo en hulle skryfstukke word jaarliks in die Poort opgeneem.

Die Zoemkie-skoolkoerant is een van ons spogstukke – klik hier.