HSP Logo

Hoërskool Parys

Die skool met ‘n hart

“Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.”

Nelson Mandela

Oor ons

Ons bestaan reeds vanaf 1883 en is dié toonaangewende plattelandse skool. Ons is ‘n skool wat streef na akademiese uitnemendheid en blink uit op akademiese, sport- en kultuurgebied.  

Suum Cuique

Die skool met 'n hart

Die skool met 'n hart

Kennisgewings

kontak ons

Schilbachstaat 55, Parys, Suid-Afrika
056 811 3472
high@parys.co.za